Wednesday, August 27, 2008
Woensdag 27 Augustus 2008 10h25
Colleen is steeds op die ventilator. Johann het vanoggend met die dokter gepraat en volgens hom is haar longe nou die krises. Dit maak dat sy nie nou van die ventilator kan afkom soos ons gehoop het nie. Ons vertrou dat dit binnekort sal verbeter. Baie dankie vir u ondersteuning ons waardeer dit.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment