Sunday, August 24, 2008

Sondag 24 Augustus 2008 09h30

Colleen het 'n ligte mate van longontsteking. Dit is egter onder beheer op die stadium. Ons is maar bekommerd vir verdere komplikasies. Ons dink dit is beter as minder mense haar op hierdie stadium besoek om verdere blootstelling aan infeksies te vermy. Baie dankie vir almal se ondersteuning dit word opreg waardeer. Dit beteken baie vir Johann, Melt en ons as familie.

No comments: