Monday, August 25, 2008

Maandag 25 Augustus 2008 10h25

Colleen is steeds stabiel, waarvoor ons baie dankbaar is. Haar dokters is steeds baie tevrede met haar vordering op hierdie stadium. Baie dankie vir almal se ondersteuning ons waardeer dit regtig baie Geen verdere besoeke sal toegelaat word tot verdere kennisgewing nie. Ons doen ook 'n beroep op almal om nie die Hospitaal te skakel nie aangesien hulle oorval word met navrae. Kyk gerus na hierdie webblad vir inligting. Dit sal elke dag opgedateer word met die nuuste nuus.

No comments: