Sunday, August 24, 2008

Saterdag 23 Augustus 2008

Colleen, is nog steeds baie geswel. Haar toestand is op die oomblik stabiel, maar steeds kritiek. Dr Coetzee is tevrede met haar vordering en dit was nog nie nodig om 'n verdere CT Scan te doen nie. Sy het 'n effe koors onwikkel maar dit word dopgehou.

No comments: