Monday, August 25, 2008

Maandag 25 Augustus 20h10

Colleen steeds stabiel, volgens Johann lyk sy goed. Sy het kleur in haar gesig. Sy is steeds op die ventilator. Hoewel sy nog nie by haar bewusyn is nie, het sy haar een oog oopgemaak. Ons kan maar net hoop dat sy binnekort dalk van die ventilator gehaal kan word. Dit sal 'n besonderse mylpaal wees as sy weer self kan asemhaal. Dit gaan 'n baie lang pad na herstel wees, so ons moet maar geduldig wees en net hoop en bid.

No comments: