Sunday, August 24, 2008

Thursday 21 August 2008

Colleen is steeds op 'n ventilator. Sy is baie geswel na die operasie. Dr Coetzee is tevrede met haar vordering. Haar toestand is nog steeds baie kritiek maar haar hoe bloeddruk is onder beheer.

No comments: