Wednesday, September 3, 2008

Woensdag 3 September 2008 12h30

Johann het my nou net laat weet dat Colleen uit ICU is en dat sy nou in Saal E lê. Dit is wonderlike nuus vir ons almal. Ek sal moontlik later by haar besoek aflê en dan weer rapporteer hoe dit met haar gaan.

Tot Later Groete Dirk

3 comments:

Anonymous said...

Our prayers are being answered. Thinking of you all. Love and warm wishes from Antoinette (C.T.), Vittoria, Dean and Victor (U.K.)

Anonymous said...

Johann & Dirk,
This is great news.
Please give Colleen my love and tell her she is constantly in my thoughts, all positive, and I hope for a speedy recovery for her as is possible.
Love and best wishes, Sanneke

Anonymous said...

Johan en Melt,
Dink en bid baie vir Colleen en julle en dink elke oomblik aan haar. Stuur vir Colleen groete van my af asb!
Liefde
Marietjie (niggie)