Ek was vanaf verlede Donderdag baie besig met die MOLFEES wat die naweek plaasgevind het, en kon ongelukkig nie by Colleen uitkom nie. Volgens Paulette is dit 'n wonderwerk hoe sy verbeter het. Ek is van plan om haar more te besoek en sal dan na afloop van my besoek terugvoering gee. Ek kan nie wag om haar te sien nie!!
Tot more !!
Dirk
Sunday, August 31, 2008
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment