As julle Colleen besoek, gaan sy in alle waarskynlikheid vir julle vra om vir Johann te bel terwyl julle daar is. Moet asb nie bel nie. Sê dat julle nie 'n selfoon by julle het nie. Die rede is dat sy nie daar wil bly nie en aanmekaar wil bel om te vra wanneer ons/Johann haar kom haal.
Groete Dirk
Monday, September 8, 2008
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment